
About this podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 episodes · Investing
RSG Geldsake met Moneyweb
About this podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Recent episodes
- Nicola Smit oor die uitdagings om ’n universiteit te bestuurNew · 10 min
- Dink jy rentekoerse is hoog? Die geskiedenis vertel ’n ander storieNew · 9 min
- Springbokke help Southern Sun se hotelle om rekordwinste te jaagNew · 8 min
- MarkoorsigNew · 9 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 November 2026New · 48 min
- Ramaphosa en 300 Suid-Afrikaners op KI-sending na Silicon ValleyNew · 13 min
- Paspoorte nou by banke beskikbaar – sonder toue of afsprakeNew · 8 min
- Saamgestelde groei kan ook téén jou werkNew · 8 min
- Die jongste oor die reuse Binance-kuberdiefstalNew · 4 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 November 2026New · 49 min