
About this podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 episodes · Investing
RSG Geldsake met Moneyweb
About this podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Recent episodes
- Hoe moet die landboubedryf die klimaatrisiko bestuur?3 days ago · 9 min
- Premier Group se bedryfswins styg met meer as 50% ná RFG-oorname3 days ago · 7 min
- Swak werknemergesondheid knou winsgrense: Korporatiewe welstand as besigheidstrategie3 days ago · 8 min
- Munisipale verkiesingsuitslae: Sal koalisies stadsfinansies en dienslewering kan red?3 days ago · 5 min
- Vodacom se wesenswins styg met 26% danksy Safaricom3 days ago · 5 min
- Rand versterk en olie sak na minder as $90 per vat3 days ago · 5 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 November 20263 days ago · 49 min
- Staatsprojekte sloer terwyl private bouwerk groei4 days ago · 9 min
- KI-agente: Die volgende groot tegnologiese revolusie?4 days ago · 6 min
- Investec en Shoprite: ’n Onwaarskynlike vennootskap met groot potensiaal4 days ago · 9 min