
Sobre este pódcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 episodios · Inversión
RSG Geldsake met Moneyweb
Sobre este pódcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Episodios recientes
- Hoe moet die landboubedryf die klimaatrisiko bestuur?Nuevo · 9 min
- Premier Group se bedryfswins styg met meer as 50% ná RFG-oornameNuevo · 7 min
- Swak werknemergesondheid knou winsgrense: Korporatiewe welstand as besigheidstrategieNuevo · 8 min
- Munisipale verkiesingsuitslae: Sal koalisies stadsfinansies en dienslewering kan red?Nuevo · 5 min
- Vodacom se wesenswins styg met 26% danksy SafaricomNuevo · 5 min
- Rand versterk en olie sak na minder as $90 per vatNuevo · 5 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 November 2026Nuevo · 49 min
- Staatsprojekte sloer terwyl private bouwerk groeiNuevo · 9 min
- KI-agente: Die volgende groot tegnologiese revolusie?Nuevo · 6 min
- Investec en Shoprite: ’n Onwaarskynlike vennootskap met groot potensiaalNuevo · 9 min