
Over deze podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 afleveringen · Investeren
RSG Geldsake met Moneyweb
Nieuwste afleveringMarkoorsig
Over deze podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Recente afleveringen
- Beleggers onttrek miljarde uit Ninety One se fondseNieuw · 11 min
- Lieg op jou CV: Hoe groot is die probleem werklik?Nieuw · 7 min
- Suid-Afrika se laaste twee kruiwavervaardigers veg om oorlewingNieuw · 7 min
- Hoe ’n klein bakkery ’n Suid-Afrikaanse voedselreus geword hetNieuw · 9 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 November 2026Nieuw · 49 min
- Kenners antwoord luisteraarsvrae3 dagen geleden · 22 min
- Mediese fondse verhoog tariewe skerp vir 2027: Wat lede nou moet doen.3 dagen geleden · 7 min
- Swart Vrydag-winskopies: Pasop vir die skuldstrik in Januarie.3 dagen geleden · 4 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 November 20263 dagen geleden · 49 min
- Die dollar hou aan om veld te wen teen die rand3 dagen geleden · 13 min